top of page


Time & Location
26 May 2022, 16:30 – 17:30
Online: Teams
About the event
Daar is drie trappe van vergelyking:
- Die stellende trap. Dit is die gewone vorm van die byvoeglike naamwoord. Byvoorbeeld: mooi ongewoon
- Die vergrotende trap (ook vergelykende trap of die komparatief genoem) wat gevorm word deur -er agteraan die woord te voeg (of met die woord meer). Byvoorbeeld: mooier meer ongewoon
- Die oortreffende trap (ook die superlatief genoem) wat gevorm word deur -ste agteraan die woord te voeg (of met die woord mees en 'n -e aan die einde van die byvoeglike naamwoord). Byvoorbeeld: mooiste
bottom of page